top of page
CALL NOW
25+ YEARS OF EXPERIENCE
PERSONALLY ON SITE
​
084 473 9095

"As jy nie die tyd het om 'n ding reg te doen nie, waar gaan jy tyd he om dit oor te doen" - Pieter Cronje

About
Pieter Cronje.png

Pieter Cronje is a gifted man that loves to work with his hands. With 25+ years of experience in the Handyman & Building industry, he sets a high standard with a proven reputation among the people of Bethlehem and beyond. Known for being friendly and warm-hearted, you can expect excellent customer service on a relational level.

Pieter doen Meer as wat mens hom vra.. Gee altyd net sy beste.. Sal hom aanbeveel vir enige werk.. Lewer puik bekostigbare werk

- Liza, Bethlehem

Outstanding craftsmanship! He did great work redoing our kitchen. Great work ethic, would definitely recommend! 

- Christa Blignaut Bethlehem

Pieter doen uitstekende werk. Hy laat al jou Pinterest drome 'n werklikheid word! Sal hom enige dag aanbeveel.

-  Kiki Peenz Bethlehem

Pieter doen baie goeie werk, werk vinnig enbaie netjies. Dankie Pieter

-  Beulah Blignaut  Bethlehem

Hiermee die opregte dank van die Raad van Trustees en inwoners vir die taak wat u aangepak en voltooi het. Ons sal u beslis weer nader vir enige taak wat mag opduik. Weereens dankie vir u netjiese werk.

- Bergprag  Aftreeoord

Pieter lewer uitstekende diens!Baie netjies,deeglike en vinnige werk. Dit is n plesier om met Pieter besigheid te doen.

- Brain de Villiersame

Bethlehem, Clarens, Paul Roux, Reitz

084 473 9095

  • Facebook

Thanks for submitting!

bottom of page